Nog ‘n OTM loop deur

Posted in News

Stellalander-Vryburg – Die polisie hier ondersoek ‘n saak van Opsetlike saakbeskadiging nadat daar gepoog is om ‘n OTM buite ‘n inkopiesentrum in Vrystraat oop te breek. Dit voorval was het iewers gedurende die middernagtlike ure van Maandag (8 Februarie) of vroegoggend Dinsdag (9 Februarie).

For the full story, read our 17 February 2016 issue.      

Kinders vlug voor boewe

Posted in News

Stellalander - Vryburg - "Ons is net bitter dankbaar dat die Hemelse Vader  hul bewaar het." Manna Vorster herleef met elke woord weer die angs en trauma van verlede Donderdag (4 Februarie).

For the full story, read our 10 February 2016 edition      

Selfoondief klap boer, dreig met mes

Posted in News

Stellalander - Vryburg - "Hoe het ons dorp by dié punt gekom waar 'n mens regtig baie bekommerd moet wees as jy besigheid moet gaan doen?" Dit is die vraag van 'n boer wat Donderdagmiddag (4 Februarie) helder oordag voor 'n besigheid in Markstraat beroof is.

For the full story, read our 10 February 2016 issue.      

Top traffic cop robbed

Posted in News

Stellalander - Vryburg - Within 48 hours after two suspects robbed the town's traffic chief from his bank card and some cash here, they were arrested in Johannesburg.

For the full story, read our 3 February 2016 issue