Latest News

Buffels saai verwoesting

Posted in Home

STELLALANDER-DELAREYVILLE- Boere in die Delareyville-omgewing is siek en sat oor buffels wat glo aan Steyn Snyman van die Plaas Rietpan behoort. Volgens inligting het dié diere sedert Februarie vanjaar reeds vier keer die wildskamp se heining gebreek.

Mothibistad verkragter na 8 jaar in tronk gevonnis

Posted in Home

STELLALANDER-MOTHIBISTAD- ’n 28-jarige man van Mothibistad in die Noord-Kaap wat sedert 2013 in aanhouding was weens die verkragting van ’n 28-jarige vrou in 2012, is Woensdag (2 Maart) in die streekhof in Mothibistad tot tien jaar gevanggenisstraf gevonnis. Lt kol Sergio Kock, polisiewoordvoerder van die Noord-Kaap, sê Phomolo Ferdinand Poleng (28) het sy slagoffer op 17 Julie 2012 by die Kagung-ryloopstaanplek in Mothibistad ontmoet