Vryburger ry Dakar Rally

Posted in Home

STELLALANDER-VRYBURG- Voormalige Suid-Afrikaanse rally kampioen, Chris Visser van Vryburg, staan tans in as bestuurder van die CR6 in die plek van Mark Corbett by die Dakar Rally in Saudi Arabia, met Rodney Burke as navigator. Mark het ‘n kort voor hulle vertrek na die Dakar Rally geval en ‘n rugbesering opgedoen wat hom vir tenminste twee maande uit die motor se stoel sal hou.
Lees meer HIER.