Stropers eis renosterkoei, kalf

Posted in News

Stellalander-Mokopong - Die polisie hier is op soek na die booswigte wat 'n renosterkoei en haar bulkalf gedood het. Die stropers het tussen die na-nagure van Donderdag (13 April) en vroeg Vrydagoggend (14 April) op die reservaat op die Botswanagrens toegeslaan.

For the full story, read our 19 April 2017 edition.      

UA-34803067-1