STELLALANDER-VRYBURG- Suid-Afrikaners in die oostelike dele van die land sal vir die soveelste week die reënweer moet trotseer en feesgangers wat beplan om Donderdag (16 Desember) na die Voortrekkermonument op te trek, moet liefs hul sambrele saamneem.
Lees meer HIER.