News: Local

Leerders kan nou toer

Posted in News

Die Vryburg Rugbyklub, asook Kieries Engelbrecht (nie op die foto nie), word hartlik bedank vir die fondsinsameling wat julle gehou het ten bate van Janko Blignaut en Cobus van der Berg wat aan die einde van November na Ierland sal toer. Hier is (vlnr) Janko Blignaut, Donnie Petersen (Vryburg Rugbyklub), Weyers du Plessis en Cobus van der Berg.

Lees meer in ons 17 Oktober 2018 weergawe.

 

UA-34803067-1