Een vas oor moord op boer

Posted in News

Stellalander - Ganyesa - 'n Verdagte is laat verlede week in hegtenis geneem in verband met die moord op plaasboer Patrick Itumeng. Itumeng (68) is op 30 Junie deur 'n groep aanvallers in sy huis op die plaas Friesland doodgeskiet.

For the full story, read our 12 July 2017 edition.  

UA-34803067-1