News: Local

Jong ma sterf aan kanker

Posted in Home

STELLALANDER-VRYBURG- Die gemeenskap van Vryburg, die Jacobs en Scholtz gesinne, die breë familie, vriende, kollegas, haar skool waar sy matrikuleer het en almal wat haar geken het, treur oor die dood van Anneke Scholtz (née Jacobs).

Tafelronde hou fondsinsameling

Posted in Home

STELLALANDER-VRYBURG- Vryburg 72 Tafelronde het Vrydag (25 Maart) in samewerking met OFM se buiteuitsending, ‘n groot fondsinsameling gehou vir kanker- pasiënte. Besighede en individue het ‘boeries4cancer’ gekoop vir so min as R30 en daar is tot soveel as R5000 betaal vir boereworsrolletjies.