Voorkom voëlgriep

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Die uitbraak van die hoogs aansteeklike voëlgriep in Mpumalanga word in ʼn ernstige lig beskou en is Noordwes Koöperasie se Opti-besighede genoop om te voorkom dat die siekte na die Noordwes provinsie versprei.“Voëlgriep het die potensiaal om die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf op sy knieë te dwing. Om die bedryf te beskerm, is dit noodsaaklik dat alle betrokke rolspelers, asook die publiek saamwerk om die verspreiding van dié siekte te keer. 

For the full story, read our 12 July 2017 edition.  

SAPS task teams sink teeth into crime

Posted in News: National

Stellalander - Potchefstroom - Early in 2017 the national Police established a number of dedicated task teams to focus on bringing syndicates and hardened criminals to book and to curb the upward trend of serious crimes. The Northwest task teams have had major successes to date. Recently in Wolmaransstad, six suspects were arrested. Two of these suspects are linked to 40 cases ranging from murder to truck hijacking in the province and Gauteng.

For the full story, read our 5 July 2017 edition.  

Geen NW-munisipaliteit kry skoon oudit in 2015’ 16

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg -Nie ’n enkele munisipaliteit in Noordwes het in die vorige boekjaar ’n skoon oudit gekry nie. As geheel is die provinsie een van die drie swakstes in die land, sê Jacqueline Theologo, LPW en die DA se woordvoerder oor plaaslike regering in Noordwes. Dit blyk uit die verslag oor munisipaliteite landwyd wat die ouditeur-generaal (OG) vir die 2015-’16-boekjaar saamgestel het.

For the full story, read our 28 June 2017 edition.

Organisasie toets watergehalte

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - Die burgerregteorganisasie, AfriForum, het die water in 27 dorpe in Noordwes gedurende Mei 2017 getoets.Dit is gedoen om die gehalte van dié dorpe se drink- en behandelde afvalwater te bepaal. Van dié die dorpe is Wolmaransstad, Makwassie, Leeudoringstad,Sannieshof, Delareyville, Ottosdal, Bloemhof, Christiana, Schweizer-Reneke, Vryburg en Stella. “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat nie.

For the full story, read our 21 June 2017 edition.

UA-34803067-1