MPO help met kwessies betreffende beroepsgesondheid en -veiligheid

Posted in News: National

MPO help met kwessies betreffende beroepsgesondheid en -veiligheidStellalander-Vryburg - Die MPO se Instituut vir Suiweltegnologie bied ’n vyfdaagse opleidingskursus vir suiwelboere aan oor die bestepraktykkode vir beroepsgesondheid en -veiligheid. Dié kursus is prakties en rus deelnemers toe met die kennis om te voldoen aan die vereistes van die Wet op Beroepsgesondheid en –veiligheid (Wet 85 van 1993). Opleiding word op die plaas gegee in die taal van voorkeur.

For the full story, read our 26 April 2017 edition.