Ses vas vir moord op boer

Posted in News: National

Stellalander-Sannieshof – Ses verdagtes is hier aangekeer op aanklagtes van moord, poging tot moord en huisbraak. Die Noordwes Provinsiale Kommissaris, Luitenant Generaal Baile Motswenyane het die polisie in Sannieshof en Mahikeng se Taktiese Reaksiespan bedank vir hul uitsonderlike ywer gedurende die ondersoek.

For the full story, read our 24 May 2017 edition.