Stropers kry borg

Posted in News: National

Stellalander - Ganyesa - Twee mans wat betrokke was by afsonderlike voorvalle van renosterstropery is hier borg toegestaan. Lucky Selepe, wat vroeg in Januarie vanjaar naby Mokopong in hegtenis geneem is, is borgtog van R7000 toegestaan. Sy twee medebeskuldigdes het niƩ borg gekry nie en bly in aanhouding tot en met hul volgende hofverskyning op 6 Julie.

For the full story, read our 14 June 2017 edition.