Organisasie toets watergehalte

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - Die burgerregteorganisasie, AfriForum, het die water in 27 dorpe in Noordwes gedurende Mei 2017 getoets.Dit is gedoen om die gehalte van dié dorpe se drink- en behandelde afvalwater te bepaal. Van dié die dorpe is Wolmaransstad, Makwassie, Leeudoringstad,Sannieshof, Delareyville, Ottosdal, Bloemhof, Christiana, Schweizer-Reneke, Vryburg en Stella. “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat nie.

For the full story, read our 21 June 2017 edition.