Voorkom voëlgriep

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Die uitbraak van die hoogs aansteeklike voëlgriep in Mpumalanga word in ʼn ernstige lig beskou en is Noordwes Koöperasie se Opti-besighede genoop om te voorkom dat die siekte na die Noordwes provinsie versprei.“Voëlgriep het die potensiaal om die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf op sy knieë te dwing. Om die bedryf te beskerm, is dit noodsaaklik dat alle betrokke rolspelers, asook die publiek saamwerk om die verspreiding van dié siekte te keer. 

For the full story, read our 12 July 2017 edition.