Supra glo lángmesse is uit vir hom

Posted in News: National

Stellalander - Mahikeng - Die Premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, sê hy is bewus van 'n komplot teen hom waarin mense hard werk om toe te sien dat hy in hegtenis geneem word. Dit kom nadat 'n ANC-raadslid in die Mahikeng plaaslike munisipaliteit, Ditebogo Kamogelo Molema, gister in hegtenis geneem is en op borgtog van R3000 vrygelaat is in verband met 'n doodsdreigement wat hy na bewering in Julie in 'n sms aan Mahumapelo gestuur het.

For the full story, read our 23 August 2017 edition.