AfriForum stuit Eskom-planne om krag af te sny

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Eskom het aangedui dat dié staatsbeheerde instelling die elektrisiteitstoevoer na verskeie munisipaliteite landswyd gaan sny.

Dit is te midde van ’n hangende aansoek om ’n verklarende en verbiedende bevel wat AfriForum en AfriSake in Desember 2015 teen Eskom bekom het, wat dié elektrisiteitverskaffer verbied om enige dorp se elektrisiteitstoevoer te sny. 

For the full story, read our 27 January 2016 issue