Radiostasie se waterprojek oorweldigend

Posted in News: National

Die Gautengse radiostasie, Jacaranda 94.7, en hul luisteraars het inwoners van Noordwes verbyster met hul welwillendheid. Nadat die Complimentary Breakfast-span gehoor het hoe groot dele van Noordwes ly as gevolg van die droogte en watertekorte, het hul hul luisteraars gevra om water te skenk. Binne minder as 'n week het hulle nagenoeg tweemiljoen liter water ontvang.

For the full story, read our 3 February 2016 issue