Lug jou mening oor wetsontwerp, vra Agri SA

Posted in News: National

Stellalander-Bloemfontein - Agri Suid-Afrika vra boere oor die land heen om die beskikbare mediums te gebruik om kommentaar op die Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit te lewer. Die wetsontwerp is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer en Suid-Afrikaners het tot 16 April kans om daarop kommentaar te lewer. 

For the full story, read our 12 April 2017 edition.