Geen NW-munisipaliteit kry skoon oudit in 2015’ 16

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg -Nie ’n enkele munisipaliteit in Noordwes het in die vorige boekjaar ’n skoon oudit gekry nie. As geheel is die provinsie een van die drie swakstes in die land, sê Jacqueline Theologo, LPW en die DA se woordvoerder oor plaaslike regering in Noordwes. Dit blyk uit die verslag oor munisipaliteite landwyd wat die ouditeur-generaal (OG) vir die 2015-’16-boekjaar saamgestel het.

For the full story, read our 28 June 2017 edition.

Organisasie toets watergehalte

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - Die burgerregteorganisasie, AfriForum, het die water in 27 dorpe in Noordwes gedurende Mei 2017 getoets.Dit is gedoen om die gehalte van dié dorpe se drink- en behandelde afvalwater te bepaal. Van dié die dorpe is Wolmaransstad, Makwassie, Leeudoringstad,Sannieshof, Delareyville, Ottosdal, Bloemhof, Christiana, Schweizer-Reneke, Vryburg en Stella. “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat nie.

For the full story, read our 21 June 2017 edition.

Stropers kry borg

Posted in News: National

Stellalander - Ganyesa - Twee mans wat betrokke was by afsonderlike voorvalle van renosterstropery is hier borg toegestaan. Lucky Selepe, wat vroeg in Januarie vanjaar naby Mokopong in hegtenis geneem is, is borgtog van R7000 toegestaan. Sy twee medebeskuldigdes het nié borg gekry nie en bly in aanhouding tot en met hul volgende hofverskyning op 6 Julie.

For the full story, read our 14 June 2017 edition.

Departments intervene

Posted in News: National

Stellalander-Christiana- The Department of Local Government and Human Settlements, together with the Department of Finance, Economy and Enterprise Development has stepped in to assist three local municipalities in the Northwest province to generate revenue.The three municipalities affected by the intervention are Lekwa-Teemane, Naledi and Mamusa Local Municipalities.

For the full story, read our 7 June 2017 edition.

 

Suspected ' Blue Light' robbers arrested

Posted in News: National

Stellalander-Wolmaransstad - Two suspects were arrested here and could possibly be connected to reported cases in which motorists were shot, robbed and in one instance, killed. In all these cases, the suspects impersonated traffic officers. The suspects were arrested along the N12 road between Klerksdorp and Wolmaransstad on Monday (22 May) at 05:00.

For the full story, read our 31 May 2017 edition.