NW sloer met onnie-salarisse

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg -Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) het hul ontsteltenis uitgespreek oor die Noordwes se nie-betaling van tydelike opvoeders in die provinsie. Dit is egter nie die eerste keer dat dit gebeur nie; Dié keer word glo net talle meer  geraak.

For the full story, read our 22 February 2017 edition.      

Wapenproses tree in

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) is besig met `n proses om wapens op te spoor van persone wat reeds oorlede is en waarvan die wapens nie beskik is oor nie. Indien enige persone sulke wapens het, moet hulle met die plaaslike Vuurwapen kantoor van die SAPD kontak maak sodat sulke persone geadviseer of gehelp kan word om oor genoemde wapen te beskik.

For the full story, read our 15 February 2017 edition.

 

"We will pay our debt" Mayor promises

Posted in News: National

 Stellalander - Vryburg - Neo Skalk, Mayor of the  Naledi Local Municipality, gave the  assurance that  the residents within this municipality will never  again be subjected to  power cuts from Eskom due  to non-  payment. "We took a council resolution to  recognize  the debt to the electricity supplier and  we have committed to a four year repayment plan,  as stipulated by Eskom," he told a small gathering  of residents on Thursday evening (2  February). The  meeting was held in the banquet hall. 

 For the full story, read our 8 February 2017 edition.      

Huidige reënvalsyfers

Posted in News: National

deur Magda Stols

 Stellalander-Vryburg – Waar `n paar weke gelede net sand, klip en verweerde droë bome rondgestaan het, groei nou die lieflikste groen gras. Vanaf Desember het die hele omgewing van Vryburg en sy buurdorpe mildelike neerslae ontvang. Die reënsyfers vir Januarie is soos volg:

For the full story, read our 1 February 2017 edition.

AfriForum ontevrede met Naledi se antwoorde

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - Die burgerregteorganisasie, AfriForum, se tak hier het laat Vrydagmiddag (27 Januarie) skriftelike antwoorde van Neo Skalk, die burgemeester van die Naledi Munisipaliteit, gekry op vrae wat hulle aan dié munisipaliteit gestel het. Die vrae is tydens ’n gemeenskapsvergadering aan die burgemeester oorhandig. “Die plaaslike bestuur van AfriForum  is nie tevrede met die antwoorde wat verskaf is nie.

For the full story, read our 1 February 2017 edition.