Oud-polisieman wag al 18mnde vir pensioen

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - "Ek kan nie meer nie; My lewe lê aan skerwe. Behalwe vir die feit dat ek finansieel ten gronde is, is ek emosioneel verwoes." Johan "JJ" Swanepoel is verwese. Die eens trotse polisieman is nou 'n gebroke mens. Einde Augustus 2015 het hy sy ontslag gekoop met die doel om sy eie besigheid in vleishandel te begin. "Ek het vooraf navraag gedoen oor hoe lank dit sal neem vóór my pensioen uitbetaal word en ek is gesê dat dit gewoonlik sowat drie maande neem. Ek het dus gesorg dat ek voorsorg tref vir dié drie maande, asook 'n addisionele drie maande - net vir in geval iets verkeerd gaan."

For the full story, read our 1 February 2017 edition.

Rhino poachers caught

Posted in News: National

Stellalander-Mokopong – Cases of illegal hunting and possession of a firearm without a licence are being investigated here after a rhino was killed and it’s horns were removed.The police were contacted on Saturday (21 January) at 08:00 after game rangers from a game farm noticed strange footprints in the camp.The rangers started following the tracks, suspecting that the culprits might still be nearby.

For the full story, read our 25 January 2017 edition.

Sinkgat `n natuurskoonheid

Posted in News: National

Stellalander-Kuruman - Die reuse sinkgat wat verlede week langs die R31 tussen Daniëlskuil en Kuruman ontstaan het, het nou tot teenaan die pad ingeval en begin nou ook die grond onder die pad uit te kalwe. Dié Sinkgat het op die grond van Andries van Zyl, op die plaas Mount Carmel ontstaan. Dit is reeds berig dat dié enorme sinkgat moontlik die gevolg van goeie reën is wat die afgelope paar weke in dié omgewing geval het.

For the full story, read our 18 January 2017 edition.

Reënvaluitslae en vooruitsigte

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg – Met die massas reën wat die afgelope week regoor die provinsie neergestort het, is swaar gemoedere en die uitmergelende droogte, vir nou, redelik verlig. Tydens telefoniese onderhoude met verskeie van die Boere-Unies het die voorsitters hul huidige reën, sowel as vooruitsigte, vir die seisoen gedeel.

For the full story, read our 11 January 2017 edition.

 

#waronaswalkathon!

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Claire Phutieagae-Top, mother of four, will be walking 300kms from Potchefstroom to Vryburg here to raise awareness regarding children with learning barriers. The schedule will be as follow:

For the full story, read our 21 December 2016 edition.