Polisiereserviste kan nou aansluit

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - AgriSA het verlede Woensdag (7 Desember) die nasionale waarnemende polisiekommessaris, Khomotso Phahlane se aankondiging, dat al nege provinsies mag voortgaan om polisiereserviste aan te stel, verwelkom.  Phahlane het aangedui dat die aanstellings in lyn is met die bedryfsvereistes van die 2016/2017 finansifinansiële jaar.

For the full story, read our 14 December 2016 edition.      

WoF held 16 Days of Activism awareness campaign

Posted in News: National

Stellalander-Vryburg - Department of Environmental Affair’s program in the province here, Working On Fire has continued to make a significant impact in communities across South Africa in not only reducing the amount of unwanted veld and forest fires, but also in contributing to the general development of impoverished communities.

 

For the full story, read our 7 December 2016 edition. 

 

Audit a SupraStar failure -DA

Posted in News: National

Stellalander - Mahikeng - The 2015/16 Auditor General outcomes for the Northwest vindicates the Democratic Alliance’s position that Premier Supra Mahumapelo and his ANC administration are deteriorating and failing the people of the province. This is according to Joe McGluwa, leader of the DA in the Northwest and member of the Provincial Legislature. This statement comes after seven provincial entities received a disclaimer of audit opinion.

For the full story, read our 23 November 2016 edition.      

Ter wille van oorlewing

Posted in News: National

Stellalander - Kgalagadi - "Ons is nie politieke mense nie. Ons het geen belang by mag en invloed nie - ons begeer net harmonie." Paru Piet Berendse praat met sy hande en sy oë. Hy is 47-jaaroud en in sy lewe was hy al soldaat, akteur en skrywer. Maar hy is eerstens Khoisan.  As hy vertel van die veld en die lug, die diere en die goggas, straal hy. Maar as sy storie kom by hoe hul Khoisan-groep se goedertrou telkens uitgebuit word deur mense wat hulself voorhou as Khoisan-hoofmanne, raak sy glimlag weemoedig.

For the full story, read our 16 November 2016 edition.