Kuruman identified as human trafficking hotspot

Posted in News: National

Stellalander-Kuruman – The Hawks recently identified that the town has become a hot spot for human trafficking, with young women and children being targeted and in some cases even murdered. An awareness campaign which was held from 17-19 October aiming at fostering community support for and participation in the fight against human trafficking in the area, has seen an increase in random incidents which are currently being investigated by the Hawks.

For the full story, read our 9 November 2016 edition.

Pa gebroke na dogtertjie vermoor word

Posted in News: National

Stellalander –Vryburg – Oud-inwoner en leerder van die hoërskool hier, Christo van der Merwe, is gebroke nadat sy driejarige dogtertjie, Poppie, glo wreed deur haar stiefpa vermoor is. "Sien jy dié gesig? Dis hoe 'n pa lyk wat verpletterd is." Van der Merwe se smart ken nie perke nie. Haatgevoelens en medelye van regoor die land word openlik op sosiale media gedeel nadat die driejarige Poppie van der Merwe na bewering deur haar stiefpa, Kobus Koekemoer, vermoor is.

For the full story, read our 2 November 2016 edition.      

Amper, Vrystaat 'n voltreffer

Posted in News: National

Stellalander - Vryburg - Verlede Maandag het 'n groot gehoor hul sit in die Vryburg Teater gekry vir die aanbieding van die produksie 'Amper, Vrystaat'. Dié veel bekroonde produksie is hier aangebied deur die Vryburg Voorbereidingskool en Mej Stellalander. Die wins wat gemaak is, sal aangewend word vir projekte van die skool, asook van Mej Stellalander.

For the full story, read our 19 October 2016 edition.