Bacchus kom van Stella af

Posted in News: National

Stellalander - Stella - Bacchus kén van wyn. En van wilde vroue. Dan is Hillbrow mos nét die plek vir 'n Romeinse god wat bietjie gatvol geraak het vir die spul op Olimpus. Maar as dié Bacchus vir jou bekend lyk, is jy reg.

For the full story, read our 28 September 2016 edition.      

 

AfriForum vereer inwoners

Posted in News: National

Stellalander-Delareyville - Die AfriForumtak hier het onlangs sertifikate oorhandig aan gemeenskapslede wat ’n besondere bydrae in dié dorp gemaak het. Dié sertifikate is oorhandig tydens die Hou Moed-vergadering, waar Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof, inwoners vir die toekoms in Suid-Afrika bemoedig het en aangemoedig het om selfdoenaksies te loods.

For the full story, read our 21 September 2016 edition.

Kommer oor NW se geld

Posted in News: National

Stellalander- Mahikeng - Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge (SKOOR) in die Noordwes is bekommerd oor die stand van dié provinsie se finansiële sake. Dìt is volgens komiteevoorsitter, Mahlakeng Mahlakeng.

For the full story, read our 7 September 2016 edition.