Bray July Bosresies vier twee dekades

Posted in News: National

Stellalander - Bray - Perdewedrenne op die rooi Kalahari-sand, jokkies met passie in hul oë en net één doel voor oë en 'n skare mense wat elke hoefslag met afwagting dophou. Dít is die bestanddele wat die Bray July uniek maak en dié klein dorpie jaarliks vir 'n naweek lank uit sy nate laat bars.

 

For the full story, read our 6 July 2016 edition.      

Valke soek na Davids

Posted in News: National

Stellalander-Kimberley - Die Valke in die Noord-Kaap doen 'n beroep op die gemeenskap om hul te help om Donivan Keith Davids op te spoor. Mnr Davids kan die ondersoekbeamptes behulpsaam wees in 'n aantal bedrogsake.

For the full story, read our 29 June 2016 edition.