Puik skuts

Posted in Sport

Die wenners van die Stellalandstreek Presidentskiet-kompetisie is (vlnr) Johan Coetzee, Jaco van Zyl, Tielman Nieuwoudt, Abraham Oosthuizen en Jacques Moolman. Die deelnemers ook almal van Schweizer-Reneke.

Sport-fundi’s blink uit

Posted in Sport

Hanemie Stols, leerder van die Laerskool Stellaland, is tydens die jaar se Prestige aand aangewys as Senior Sportmeisie van die Jaar. Sy ontvang ook die trofee vir beste o/13-Netbalspeler van die Jaar.

Lees meer in ons 1 November 2017 weergawe.

VHS vs Zeerust

Posted in Sport

Janko Blignaut teken 93 lopies aan voor sy paaltjies spat tydens die wedstryd wat die Hoërskool Vryburg verlede week teen Zeerust gespeel het. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 25 Oktober 2017 weergawe.

UA-34803067-1