Steffi, Serena, Inge-Louise

Posted in Sport

Stellalander-Vryburg - Inge-Louise Fouche van Vryburg is gekies om Noordwes te verteenwoordig vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole Sportligas wat plaasvind in Durban vanaf 9-15 Julie. Slegs genooide spelers word geborg deur die Departement van Onderwys en Sport Ontwikkeling om hier teen mekaar mee te ding. Inge-Louise is tweede gekeur vir die span en sal in Enkels, Dubbels en Gemengde dubbels meeding.

For the full story, read our 12 July 2017 edition. 

UA-34803067-1