Skaaknuus

Posted in Sport

Ethan West, `n Graad agt-leerder aan die Hoƫrskool Kalahari, het die o/14A-span verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Johannesburg en vyfde in die afdeling geƫindig.

Lees meer in ons 9 Januarie 2019 weergawe.