Stella atletiek ludorums

Posted in Sport

Tydens die Hoërskool Stella se Kleure-atletiekbyeenkoms wat op Vrydag (18 Januarie) gehou is, is die volgende atlete as die Victrix en Victor Ludorum aangewys. Hier is (vlnr) Sunè du Plessis (Senior Victrix Ludorum), Stefan Fourie (Senior Victor Ludorum), Rietjie Swanepoel (Junior Victrix Ludorum) en Wynand du Toit (Junior Victor Ludorum).

Lees meer in ons 23 Januarie 2019 weergawe.