Atletiek uitblinkers

Posted in Sport

Die Hoƫrskool Vryburg het na afloop van die Kleure-atletiekbyeenkoms die Junior Victor en Victrix Ludorum toekennings aan Solly Mokoka (2218 punte) en Hanemie Stols (3074 punte) toegeken. Hanemie ontvang ook die Ludorum trofee. Sy is die atleet met die meeste punte op die ASA-tabel vir enkele items en ontvang die trofee vir 90m-Hekkies in 13,4 sek met 892 punte.

Lees meer in ons 30 Januarie 2019 weergawe.