Belowende seisoen vir broers

Posted in Sport

Stellalander-Vryburg – Twee lede van die Motorklub hier, Franco en Ulrich Fourie, het Saterdag (26 Januarie) deelgeneem aan die Afrika Veldren klubkampioenskappe wat in Coligny plaasgevind het.

Lees meer in ons 6 Februarie 2019 weergawe.