VHS-leerders speel wedstryde

Posted in Sport

Eerste rugbyspan speler van die Hoƫrskool Vryburg, Leonard Grobbelaar, maak punte bymekaar vir sy span. Die Luiperdliga vir mediumskole het die afgelope naweek afgeskop. Dit is die eerste skof van die Virsekerbeker-toernooi. Vryburg wen die wedstryd teen Hartbeespoort 49-22. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 15 Mei 2019 weergawe.