88-7 vir Vryburg

Posted in Sport

Stellalander-Vryburg – Die Vryburg Rugbyklub het die afgelope naweek op die Gert Lubbe Sportterrein hier, teen Ikageng gespeel. Teen halftyd het Vryburg die span van Potchefstroom se omgewing reeds met `n telling van 52 -7 geklop en kon hulle daarin slaag om teen eindtyd met `n telling van 88-7 te seëvier.

To read the full story, read our 29 May 2019 issue.