Hokkiespan wen Kleinskoleliga
Laerskool Schweizer-Reneke se eerste seunshokkiespan het die jaar die Noordwes Kleinskole- liga gewen. Die skool en span bedank graag vir Lenè Snyman wat die span afgerig het.
Lees meer in ons 25 September 2019 weergawe.