Wollies trots op krieketmeisies

Posted in Sport

Die eerste meisiespan van die Hoërskool Wolmaransstad het weereens gewys dat hulle murg in hulle pype het, toe hulle onlangs krieket teen Hoërskool Rustenburg (RHS) gespeel het. RHS wen die loot en kies om eerste te kolf. In 20 beurte kon hulle slegs 82 lopies aanteken. Wollies gaan die telling, met net een paaltjie plat, verby. (Foto’s: Lisbè Erasmus)

Lees meer in ons 2 Oktober 2019 weergawe.