Stella sportuitblinkers
Hoërskool Stella se Senior Sportman van die Jaar word vanjaar gedeel tussen twee seuns - Stefan Fourie en Stephan Malan. Die skool se Senior Sportvrou van die Jaar is toegeken aan Anja Cloete.
Lees meer in ons 23 Oktober 2019 weergawe.