Frikkie vir Sewes gekies

Posted in Sport

VHS-rugbyspeler, Frikkie du Toit, tans `n Graad elf-leerder van die skool is na Dubai toe op pad vir die Wêreld Sewestoernooi. Frikkie is gekies vir die Centurion Warriors wat vanjaar onder leiding van Hugo Harmse is.

Lees meer in ons 20 November 2019 weergawe.