VHS wen Upington

Posted in Sport

Die eerste rugbyspan van Hoƫrskool Vryburg het die afgelope naweek teen Upington gespeel en wen die vriendskaplike wedstryd oortuigend met 24-0. HP Joubert druk die eerste drie tydens die wedstryd. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 26 Februarie 2020 weergawe.