Beste sportpersone beloon

Posted in Sport

Die Senior Sportspan van die Jaar word op Donderdagaand (12 Maart) tydens die Sport en Ontspanningsfunksie aan die Vryburg Rugbyklub oorhandig. Hier neem Donovan Pietersen, Junior Hough, Paul Mare (afrigter), Donnie Pietersen (afrigter), Weyers du Plessis, Evert Pretorius, David Viviers en Theo Scholtz. Weyers du Plessis is ook aangewys as die Senior Sportman van die Jaar in die Algemene-afdeling.

Lees meer in ons 18 Maart 2020 weergawe.