Multisport lede durf fietstoer aan
Christo Strydom in aksie tydens die “Cape Town Cycle Tour”. Nog lede van die Multisport Klub in Vryburg wat daaraan deelgeneem het, is Johan Coetzee en Patrick Motlhanke. Hulle het almal die wedren voltooi.
Lees meer in ons 25 Maart 2020 weergawe.