Atlete neem deel
o/19-seuns van Hoërskool Vryburg neem deel aan die 100m tydens die Kleure-atletiekbyeenkoms op Woensdag (22 Januarie). (Foto: Melani van der Merwe)
Lees meer in ons 29 Januarie 2020 weergawe.
o/19-seuns van Hoërskool Vryburg neem deel aan die 100m tydens die Kleure-atletiekbyeenkoms op Woensdag (22 Januarie). (Foto: Melani van der Merwe)
Lees meer in ons 29 Januarie 2020 weergawe.
Stellalander-Vryburg - Rugbyliefhebbers het reeds die afgelope naweek `n voorsmaak gehad van die Super 15 toe ons plaaslike spanne sake in Soweto uitgespook het.
Lees meer in ons 22 Januarie 2020 weergawe.
Almal neem deel aan die eindrondte van die Intervaal Sub-distrik wat in Hartswater plaasgevind het. Hier is (vlnr) Micheal Pietersen (Vryburg), Japie Steyn (Vryburg), Danie Erasmus, Neels de Lange, Toekie Potgieter, Rika Groenewaldt, Esbeth Root (Schweizer-Reneke) en Laura Fouche (Schweizer-Reneke).
Lees meer in ons 15 Januarie 2020 weergawe.
Tlhakgameng Tennisklub het op 16 November sy jaarlikse borgdag by die Tlhakgameng tennisbane gehou. Deelnemende spelers het van ver af gekom en die hitte en droogte trotseer om lekker tennis te kon speel. Die klub bedank graag vir Tokkie Ferreira Makelaars en PPC Sement wat die dag vir hulle moontlik gemaak het. Hier is Kobus Oosthuizen (PPC Sement) saam met die wenners van die dag.
Lees meer in ons 11 Desember 2019 weergawe.
Vryburg Klub het weer verlede week begin met hul baie bekende Borge-aande. Die wenners van die aand is Denis Britz en Mechiel du Toit. Hier is hulle saam met Attie Geldenhuys (klubvoorsitter).
Lees meer in ons 4 Desember 2019 weergawe.