VHS vs Schweizer

Posted in Sport

Die Hoërskool Vryburg (VHS) se o/15-krieketspan vermorsel Schweizer-Reneke in ‘n vriendskaplike wedstryd. VHS begin stadig met die wedstryd, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon aanteken voordat VHS se boulers almal uitgehaal het. Onder is Zander Ackerman in aksie. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 21 Augustus 2019 weergawe.

Renjaers uit ons midde

Posted in Sport

Wickus Haasbroek en Jurgens Smith, in die Can-Am Maverick, is beloon met ‘n eerste seisoen oorwinning tydens die Bronkhorstspruit 400 wat vroeër in Augustus gehou is. Hul wen in die G-klas (sxs). (Foto: Nadia Jordaan)

Lees meer in ons 14 Augustus 2019 weergawe.