Die Luiperds se senior Cravenweekspan

Posted in Sport

Die Luiperds se senior Cravenweekspan het verlede week hul voorbereiding vir dié week se wedstryde in Vryburg gedoen. Hier is Rebone Kai, Juandre Joubert, Christopher Coetzee, Tshepo Ratshikana, Jandre Dreyer, Martin de Villiers, Kgololosego Magano, Christopher Kemm, Katlego Thabanchu, Douglas Bruce-Smith, André Kock, Yamyam Nyembe, Gladwin Mabasa, Ethan Ballot, Lionel George, Dane Booysen, Francois Pelser, Johan Pelser(o/kapt), Edmund Rheeder (Kaptein), Ryno Visagie, Johan Dettman, Inus Vermeulen,  Koot Booysen (afrigter),  Gary Middleton (afrigter), Wessie van der Westhuizen (spanbestuurder). Afwesig: Sportwetenskaplike Sumari Brand.

Hoërskool Vryburg

Posted in Sport

Minstens 32 leerders van die Hoërskool Vryburg is tot dusver vanjaar gekies vir verskillende provinsiale spanne in rugby, hokkie, netbal, tennis en atletiek. Hier is die leerders elk in hul spandrag.

To read the full story, read page 18 of our 1 July 2015 issue.

Die Vryburg Gholfklub het onlangs hul jaarlikse klubkampioenskappe aangebied.

Posted in Sport

Braam Swanepoel jnr en Daniël Kühn deel vanjaar dié gesogte titel. Die twee het ook albei die beste gross - in albei afdelings - behaal. Nadeem Ghoor het die beste Gross van die B-afdeling, terwyl Braam Swanepoel snr die beste Nett in albei afdelings het. Sampie Griessel (afwesig) het die beste Gross in die Senior-afdeling behaal, terwyl Cliffie Hobbs die wenner van die Junior-afdeling was. Die dag is deur Shezad Ghoor geborg.

 

More Articles ...