VHS vs Kalahari

Posted in Sport

Frikkie du Toit, een van VHS se eerste rugbyspanspelers in aksie tydens verlede week se wedstryd teen die Hoërskool Kalahari. VHS speel uitstekend en wen 23-18. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 31 Julie 2019 weergawe.

Kleinskole wenners

Posted in Sport

Die Laerskool Schweizer-Reneke se o/11A-rugbyspan is weer vanjaar die Noordwes Luiperds Kleinskole wenners. Hier is die span en hul reserwes. (Agter vlnr) is Diwan Sutherland, Herno Human, Ruan Delport, Eben Nel, Freddy Kairuz, Dawid Steynberg, Ewan Pretorius, Bennie Muller, Freek Heydenreich, JG van Zyl, Terrance Hain (afrigter), Hugo Nieuwoudt (afrigter), Lafras-Pieter Hoffman, Gideon Mostert, Gerdus Goosen, John Anastassiou, Fourie Labuschagne, Henko Booyse, O’Reilly du Preez, Allesandro Chadinna, (voor) GJ Barkhuizen (kaptein) en AC Meyer (onderkaptein). (Foto: Rina Heydenreich)

Lees meer in ons 24 Julie 2019 weergawe.

Lize-Mari now TSA selector

Posted in Sport

Stellalander-Schweizer-Reneke - Lize-Mari Olivier, well-known for her tennis expertise on national and international tennis platforms, once again reached for the stars - and did not disappoint.  

Read more in our 17 July 2019 edition.