Atletiek uitblinkers

Posted in Sport

Die Hoërskool Vryburg het na afloop van die Kleure-atletiekbyeenkoms die Junior Victor en Victrix Ludorum toekennings aan Solly Mokoka (2218 punte) en Hanemie Stols (3074 punte) toegeken. Hanemie ontvang ook die Ludorum trofee. Sy is die atleet met die meeste punte op die ASA-tabel vir enkele items en ontvang die trofee vir 90m-Hekkies in 13,4 sek met 892 punte.

Lees meer in ons 30 Januarie 2019 weergawe.

Stella atletiek ludorums

Posted in Sport

Tydens die Hoërskool Stella se Kleure-atletiekbyeenkoms wat op Vrydag (18 Januarie) gehou is, is die volgende atlete as die Victrix en Victor Ludorum aangewys. Hier is (vlnr) Sunè du Plessis (Senior Victrix Ludorum), Stefan Fourie (Senior Victor Ludorum), Rietjie Swanepoel (Junior Victrix Ludorum) en Wynand du Toit (Junior Victor Ludorum).

Lees meer in ons 23 Januarie 2019 weergawe.

Rolbalwenners

Posted in Sport

Verskeie rolbalspelers van die omgewing, het die afgelope naweek aan die Intervaal Pare-kompetisie in Hartswater deelgeneem. In die eerste plek is Wihaan Smit en Giep Nel. Saam met hulle is Piet Nel.

Lees meer in ons 16 January 2019 weergawe.

Skaaknuus

Posted in Sport

Ethan West, `n Graad agt-leerder aan die Hoërskool Kalahari, het die o/14A-span verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Johannesburg en vyfde in die afdeling geëindig.

Lees meer in ons 9 Januarie 2019 weergawe.