Stella Blouspan wen Geesbeker

Posted in Sport

Tydens Hoërskool Stella se Kleure-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Gees beker gewen met hul tema -Springbokspan. Die span het gespog met hul eie ‘Faf de Klerk’ wat almal teenwoordig, baie geniet het. Hier is (vlnr) Henco van Wyk, Marnu Moolman, Ingenette Scheepers, Abigail Mogwasi, Leandri Viljoen, AJ Fincham, Stephan ‘Faf de Klerk ‘ Malan en Clayton Leukes.

2020 pare wenners

Posted in Sport

Almal neem deel aan die eindrondte van die Intervaal Sub-distrik wat in Hartswater plaasgevind het. Hier is (vlnr) Micheal Pietersen (Vryburg), Japie Steyn (Vryburg), Danie Erasmus, Neels de Lange, Toekie Potgieter, Rika Groenewaldt, Esbeth Root (Schweizer-Reneke) en Laura Fouche (Schweizer-Reneke).

Lees meer in ons 15 Januarie 2020 weergawe.

Plattelandse tennis op sy beste

Posted in Sport

Tlhakgameng Tennisklub het op 16 November sy jaarlikse borgdag by die Tlhakgameng tennisbane gehou. Deelnemende spelers het van ver af gekom en die hitte en droogte trotseer om lekker tennis te kon speel. Die klub bedank graag vir Tokkie Ferreira Makelaars en PPC Sement wat die dag vir hulle moontlik gemaak het. Hier is Kobus Oosthuizen (PPC Sement) saam met die wenners van die dag.

Lees meer in ons 11 Desember 2019 weergawe.