Intervaal nuus

Posted in Sport

`n Span Intervaal rolbalspelers het onlangs deelgeneem aan Mielieland in Potchefstroom en algeheel derde geëindig. Hier is (vlnr) Rico McLeod (Bloemhof), Fanie Smit (Bloemhof), Wihan Smit (Bloemhof) en PB Smit. Intervaal hou ook die komende naweek hul Interdorpe toernooi in Schweizer-Reneke. Al die klubs in die streek Warrenton, Andalusia (Jan Kempdorp), Christiana, Hartswater, Bloemhof, Schweizer-Reneke en Vryburg sal deelneem om te sien wie die beste vir die seisoen vaar.

Lees meer in ons 24 October 2018 weergawe.

Rugbyklub prysuitdeling

Posted in Sport

Die Speler van die Jaar-toekenning is die afgelope naweek tydens die Vryburg Rugbyklub aan Dewet van Huyssteen toegeken. Hy ontvang ook die toekenning vir meeste drieë gedruk die seisoen, asook `n toekenning vir Agterspeler van die Jaar. Hier is hy saam met sy ouers, Joe en Mariette van Huyssteen.

Lees meer in ons 17 Oktober 2018 weergawe.

Impi!

Posted in Sport

Die uitdagende “Impi Challenge” teenoor ‘n oorblufde Kieran Read - kaptein van die All Blacks net voor die Bokke op die veld gedraf het tydens Saterdag se toets op Loftus tussen die All Blacks en die Springbokke. (Foto: ©Anton de Villiers/www.photosport.nz)

Read more in our 10 October 2018 edition.

Stella wen Schweizer

Posted in Sport

WG Kotzee, Clayton Leukes, Philip le Roux, Stephan Malan, Bredenkamp Bruwer (afrigter), Ruan Wiid, Riaan Steenkamp, Janco Scheepers, Wicus van Straaten, Willie van der Ryst, Liam Sweeney en Marnus Labuschagne wen Schweizer-Reneke gedurende hul laaste liga wedstryd.

Lees meer in ons 26 September 2018 weergawe.