VHS-er word ‘n Dragon

Posted in Sport

Die Hoërskool Vryburg kondig aan dat een van hul o/15-krieketspelers, Nathan van der Westhuizen, gekies is as deel van die finale oefenspan vir die Noordwes o/15-Dragonspan. Saam met hom is sy afrigter, Dawid Viviers.

Lees meer in ons 12 September 2018 weergawe.

o/14 in Virseker finaal

Posted in Sport

Solly Mokoka, rugbyspeler van die Hoërskool Vryburg se o/14-rugbyspan, op pad na die doellyn tydens die afgelope naweek se semifinaal van die Virsekerbeker-kompetisie. Die span het vir Curro Heuwelkruin van Polokwane met 27-24 geklop. (Foto: Melani van der Merwe)

Lees meer in ons 15 Augustus 2018 weergawe.