Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

Sonop-inwoners tree skitterend op

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS - BRITS - Vrydagaand, 9 Augustus is gerapporteer dat elektriese kragdraende kabels in die Sonop-omgewing deur moontlike kabeldiewe geknip is en dat drie kragpale omgetrek is. Inligting is deurgegee dat die verdagtes ook deur die omheiningsdraad by die Wolhuterskop-substasie gesny het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 Augustus 2019 uitgawe.

Fietsry is sy passie, sy lewe

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS - BRITS - “Fietsry is my lewe,” sê Christoff Jacobs (20), ‘n dinamiese fietsryer van Brits. “Vandat ek onthou ry ek al fiets en van die gelukkigste tye in my lewe was wanneer ek fiets gery het.”

Om die volle storie te lees, kyk na ons 2 Augustus 2019 uitgawe.

Landelike gebiede loop onder geweldsmisdaad deur

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – “Die landelike gebiede rondom Brits gaan die afgelope ruk gebukkend onder ernstige geweldsmisdaad,” sê raadslid Jan Smith van die VF Plus (Madibeng) “en die reeks aanvalle op die landelike gemeenskappe is in skrille kontras met President Cyril Ramaphosa se ontkenning van plaasaanvalle.”

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Julie 2019 uitgawe.

Duisend myl vir liefdadigheid

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Normie Eckard, stigter van, Ventures4Jesus, ‘n nie-winsgewende organisasie, het ‘n passie vir mense in nood en streef daarna om met sy opwindende uitreike ‘n verskil in elkeen op sy pad, se lewe te maak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.