‘n Lewe met diabetes

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS - BRITS - Sy is sportief, kreatief, ‘n akademiese uitblinker én sy is ‘n Tipe 1-diabeteet, maar Alida Celliers (17) kyk die lewe vierkantig in die oë en lewe elke dag met oorgawe.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 1 November 2019 uitgawe.